Bekendstelling by Wordsworth Willowbridge

Aangebied deur: Suiderkruis Boeke
 

Herman Charles Bosman op sy beste – tuis in Afrikaans!

Oom Schalk Lourens, die beste storieverteller in die Marico, kom kuier en gesels oor luiperds, luislange en liegbekke.

Francois Griebenow, uitgewer van In die withaak se skadu, gesels oor Herman Charles Bosman as Afrikaanse skrywer, en Sakka Stone sing oor Willem Prinsloo se perskebrandewyn.

Mampoer, wyn en ligte verversings sal bedien word.

Datum & tyd: Thursday, 9 February 2012, 18:00 — 20:30
Plek: Wordsworth Books Willowbridge
Willowbridge Lifestyle Centre Carl Cronje Drive Tyger Valley ( Kaart )
Bellville, Western Cape
7530
South Africa
Beskikbare plekke: Onbeperk
RSVP-datum: Wednesday, 8 February 2012

Die registrasietydperk is verby.


Deel met vriende!

Kry die weggee-storie

Kopiereg © 2012 Suiderkruis Boeke.
Webwerf deur Elite IDEAS - http://www.elite-ideas.net - Alle regte voorbehou.